Ruan Josh En Franja Du Plessis Op #DailyDateWithChristie
FEB 15, 2024
Description Community
About
Ruan Josh en Franja du Plessis, het op jou #DailyDate met Christie ingeloer om oor hulle nuwe liedjie "Net Hier Bly' te gesels. Kom word meegevoer in diè broer en suster se gesprek en ervaar hulle passie en liefde vir die Suid Afrikaanse musiek industrie.
📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936
Comments