Koffie Met Pastore Ep 26
MAR 12, 2024
Description Community
About
Wouter van der Merwe, Johann Herbst, Lean Buys en Jorrie Jonker gesels oor wat agter die skerms gebeur het met die naweek se eredienste en wat om te verwag eerskomende Sondag by Lewende Woord Centurion
Comments