NAWEEK AKTUEEL 25/10 - Jannie Pelser
OCT 29, 2020
Description Community
About
Jannie Pelser gesels Radio Kansel met Deon Lamprecht, die skrywer van die boek "Die brug na die hel en terug in Angola" asook met Jannie Nieuwoudt wat tydens Op Hooper saam met 61 Meg Bataljon Groep by die berugte brug by Cuito Cuanavale as 'n jong megpeletonbevelvoerder saam met sy manne geveg het.
Comments